![lirikku.id](/inc/logo.png)
Lirik Lagu Wanie – My Mase Kinders
By: Admin | Artist: W wanie | Published: 2024-04-07T17:38:34:00+07:00
![Lirik Lagu Wanie – My Mase Kinders](https://i0.wp.com/file.laponta.id/img/uploads/lirik-lagu-wanie-my-mase-kinders.png)
blood makes us relatives
en loyalty maak ons family
dis is waarom ek het nie meer vriende nie
ek saam broers dai is my mase kinders
ons hou weg uit die straat se dinge
blood makes us relatives
en loyalty maak ons family
dis is waarom ek het nie meer vriende nie
ek saam broers dai is my mase kinders
ons hou weg uit die straat se dinge
ek saam broers
ons is besig om te bou aan ons droom huis
hulle sê as jy niks haat het in jou hart
en dan sien jy die wereld se skoonheid
bones is jonker as wat ek is maar leer soveel wysheid
toe ek saam pj in hoof sit
toe se wanie jy moet watch wat jy doen van
dit is nou jou tyd
hy het gesmile maar ek kon sien hy was gewaarie van
meskien kom ek nie weer uit
hy was bang ek gaan tronk toe
baie gepraat saam condense
ek ken sien hy vat my kop toe
loyalty is priceless
hoe die hele kan ekke haat op my broers
maar toe my kers niks lig gehag dit nie
toe was hulle my lighters
blood makes us relatives
en loyalty maak ons family
dis is waarom ek het nie meer vriende nie
ek saam broers dai is my mase kinders
ons hou weg uit die straat se dinge
blood makes us relatives
en loyalty maak ons family
dis is waarom ek het nie meer vriende nie
ek saam broers dai is my mase kinders
ons hou weg uit die straat se dinge
Saksikan Video Lirik Lagu Wanie – My Mase Kinders Berikut ini..
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu l.a khalil – truth
- lirik lagu yonsu – emotsioonide kiirtee
- lirik lagu bustamej – quelques gouttes ne suffisent…
- lirik lagu emma hoet – ne t’en fais pas
- lirik lagu a.c. one – angels love is the answer
- lirik lagu nauens – rompamo’ limits
- lirik lagu ilovebeemy – doubt it
- lirik lagu violetta sokolova – падать на тебя (fall on you)
- lirik lagu ogenhak – dead inside
- lirik lagu gank gaank – way out