lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Hoe Dit Moet Wees - Ty mxjor Lyrics


By: Admin | Artist: T ty mxjor | Published: 2024-22-09T01:13:43:00+07:00
Hoe Dit Moet Wees - Ty mxjor LyricsLirikku.ID - Hoe Dit Moet Wees - Ty mxjor Lyrics: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Hoe Dit Moet Wees - Ty mxjor Lyrics" yang dinyanyikan oleh Toton T ty mxjor. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Hoe Dit Moet Wees - Ty mxjor Lyrics Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

ons twee bymekaar is hoe dinge moet wees (yeah)
ons twee bymekaar is hoe ek dit verkies (hey)
altyd saam, dit sal die beste wees (ey)
ek en jy, dis die beste keuse

there ain’t nothing like you no comparison
girl you light up my life thomas edison
they be hating on you, you magnificent
saying and talking all that things thats so irrelevant (ya ya ya)
come around, i’m in town baby (ya ya ya)
i just wanna see that perfect smile baby (ya ya ya)
get your friends i’m at my place (ya ya ya)
i just wanna get you up in my sp*ce (ya ya ya)
ja die aand is nog lekker jonk
ons leer en kеn mekaar soos jou favorite song
jy maak my benе lam, ek val amper om
die liefde in die lig maak my kop dronk
weet jy was voorheen seer gemaak, maar daai jong was dom
baby girl gee my net jou hart en ek pas dit op (uh)
ek wil ‘n tafel dek met jou ouers by dit (ya)
gee vir jou my van, is jy okay met dit? (ya)
jou kop maak nie geraas soos al die anders nie
val vir niemand anders nie
post vir al die aandag nie
jou eie vrae beantwoord nie (oh)
die anders kom nie naby nie
ek is nie ‘n scientist maar baby ons het chemistry (ohh)
ons twee bymekaar dis hoe dinge moet wees (wees)
my hand op haar been niemand anders vir my seat (yey)
kom ons vat die pad aan baby gee my keys (yeah)
sy se kom ons pak man
ons twee bymekaar is hoe dinge moet wees (yeah)
ons twee bymekaar is hoe ek dit verkies (hey)
altyd saam, dit sal die beste wees (ey)
ek en jy, dis die beste keuse
ons twee bymekaar is hoe dinge moet wees (dinge moet wees)
ons twee bymekaar is hoe ek dit verkies (dinge moet wees)
altyd saam, dit sal die beste wees (yey)
ek en jy, dis die beste keuse (ya ya ya)
come around, i’m in town baby (ya ya ya)
i just wanna see that perfect smile baby (ya ya ya)
get your friends i’m at my place (ya ya ya)
i just wanna get you up in my sp*ce (ya ya ya)


Saksikan Video Hoe Dit Moet Wees - Ty mxjor Lyrics Berikut ini..


Random Song Lyrics :

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...

LIRIK YANG LAGI HITS BULAN INI

Loading...