![lirikku.id](/inc/logo.png)
Lirik Lagu Snotkop - Brannas
By: Admin | Artist: S snotkop | Published: 2024-07-07T13:17:24:00+07:00
![Lirik Lagu Snotkop - Brannas](https://i0.wp.com/file.laponta.id/img/uploads/lirik-lagu-snotkop---brannas.png)
[vers 1]
wat drink die grootste brak in brackenfell?
wat drink die jong manne in jonkershoek?
wat drink die stilste man op stilfontein?
o-o-o-ons drink net brandewyn
wat drink die hotste girls van hotazel?
wat drink die niceste girl van nigel?
wat drink die mooiste girls in mooifontein?
[koor]
o-o-o-ons drink net brandewyn
brannas, brannas en c0ke
brannas en c0ke bly blêrrie lekker my ou
brannas, brannas en c0ke
brannas en c0ke is daar niks mee fout
brannas, brannas, brandewyn
brandewyn maak dit als okay
brannas, brannas, brandewyn
dis medisyne vir elke pyn
dis medisyne vir elke pyn
(elke pyn)
elke pyn
dis medisyne vir elke pyn
elke pyn
elke pyn
[vers 2]
wat drink die vente daar in ventersburg?
wat drink die outoppies op oudtshoorn?
wat drink die sterkste man van sterkfontein?
o-o-o-ons drink net brandewyn
wat drink die warm girls van warmbad?
wat drink die vryers daar in vryburg?
wat drink die ladies daar in lady grey?
[koor]
o-o-o-ons drink net brandewyn
brannas, brannas en c0ke
brannas en c0ke bly blêrrie lekker my ou
brannas, brannas en c0ke
brannas en c0ke is daar niks mee fout
brannas, brannas, brandewyn
brandewyn maak dit als okay
brannas, brannas, brandewyn
dis medisyne vir elke pyn
dis medisyne vir elke pyn
elke pyn
dis medisyne vir elke pyn …
elke pyn
dis medisyne vir elke pyn
Saksikan Video Lirik Lagu Snotkop - Brannas Berikut ini..
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu raphael gualazzi - italià
- lirik lagu lil b - by myself
- lirik lagu state lights - tinseltown in the rain
- lirik lagu job christian - lawless land
- lirik lagu dancing void - drunk.boyz
- lirik lagu brandon post - strange
- lirik lagu flo milli - my attitude
- lirik lagu melike şahin - geri ver
- lirik lagu big saturn & hanad bandz - talk
- lirik lagu bipo montana & robot - fifi