lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Lirik Lagu Sampaule – Die Anderkant

By: Admin | Artist: S sampaule | Published: 2024-04-07T12:46:04:00+07:00
Lirik Lagu Sampaule – Die AnderkantLirikku.ID - Lirik Lagu Sampaule – Die Anderkant: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Lirik Lagu Sampaule – Die Anderkant" yang dinyanyikan oleh Toton S sampaule. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Lirik Lagu Sampaule – Die Anderkant Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

[intro]
jy sê jy is ok maar ek weet jy moet jouself soek (self soek)
ek wens jy wou oop maak maar die feit is ek is self toe (self toe)
verdrink my, sink my, wens ek kon my sin kry
wat kan ekke sê ek mis jou en eks in pyn

[pre~chorus]
jy sê jy is ok maar ek weet jy moet jouself soek (self soek)
ek wens jy wou oop maak maar die feit is ek is self toe (self soek)
verdrink my, sink my, wens ek kon my sin kry
wat kan ekke sê ekke mis jou en eks in pyn

[hook]
wys vir my die anderkant, is dit groen of aan die brand?
ekke wil jou siel sien, dan will ekke aan dit raak
wys vir my die anderkant, is dit tussen wit en swart?
kom in my organe krap, steel my niere en my hart!

[post~chorus]
jy sê jy is ok maar ek weet jy moet jouself soek
ek wens jy wou oop maak maar die feit is ek is self toe

[verse 1]
kruip in my vel, skeur dit in stukke
dit is wat gebeur omdat die appel gepluk is
hulle sê ons adamsappels groei verkeerde vrugte
ons stap die regte pad in die verkeerde rigting

ek weet nie wat ek doen nie deesdae voel ek dubbel negatief
ekke sal my visie opgee sodat ek jou weer kan sien
ekke het op god geskree vir jou, hoe moes ek weet dit was verkeerd
ek was ʼn kind, ek was in hoërskool, ek was 17!

[hook]
wys vir my die anderkant, is dit groen of aan die brand?
ekke wil jou siel sien, dan will ekke aan dit raak
wys vir my die anderkant, is dit tussen wit en swart?
kom in my organe krap, steel my niere en my hart!

wys vir my die anderkant, is dit groen of aan die brand?
ekke wil jou siel sien, dan will ekke aan dit raak
wys vir my die anderkant, is dit tussen wit en swart?
kom in my organe krap, steel my niere en my hart!

[post~chorus]
jy sê jy is ok maar ek weet jy moet jouself soek
ek wens jy wou oop maak maar die feit is ek is self toe
verdrink my, sink my, wens ek kon my sin kry
wat kan ekke sê ekke mis jou en eks in pyn
[verse 2]
het probeer om jou te red, toe red jy my, jy het verdwyn
ek dog ons is saam in die ding, saam teen die samelewing
sit in my kamer en d~nk, dat ons dit saam sou oorwin
en toe’s jy ‘gone’ met die wind!

is dit te veel gevra dat jy by my sal sit en bid vir beter dae
eks oop vir kommentaar al is dit negatief
jy weet dit nie, maar ek kan deur jou sien
waardeer jou, maar weet dat ekke meer verdien, maar sit nog vas in 2019

[hook]
wys vir my die anderkant, is dit groen of aan die brand?
ekke wil jou siel sien, dan will ekke aan dit raak
wys vir my die anderkant, is dit tussen wit en swart?
kom in my organe krap, steel my niere en my hart!

wys vir my die anderkant, is dit groen of aan die brand?
ekke wil jou siel sien, dan will ekke aan dit raak
wys vir my die anderkant, is dit tussen wit en swart?
kom in my organe krap, steel my niere en my hart!

Saksikan Video Lirik Lagu Sampaule – Die Anderkant Berikut ini..

Lirik lagu lainnya: