lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Die Ou Verhaal - Robbie wessels Lyrics


By: Admin | Artist: R robbie wessels | Published: 2024-23-09T04:34:25:00+07:00
Die Ou Verhaal - Robbie wessels LyricsLirikku.ID - Die Ou Verhaal - Robbie wessels Lyrics: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Die Ou Verhaal - Robbie wessels Lyrics" yang dinyanyikan oleh Toton R robbie wessels. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Die Ou Verhaal - Robbie wessels Lyrics Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

die almanak van my lewe lyk so
van maandag tot woensdag sien ek so en so
donderdag en vrydag doen ek dit en dat
en saterdag en sondag lê ek plat

die liefde van my lewe noem my langspeelplaat
sy sê ek is voorspelbaar ek is kort van draad
dalk is ek ‘n biejtie uit die oudedoos
ek luister dieselfde liedjies voos

ek mis die ou ou ou verhaal
van jan van till die man van staal
ek droom die droom van die jonk en oud
die klein klein seuntjies stout
ring a ring a rosies all fall down
bakoond na die rugby hopie op die veld
kaalgat in die plaasdam kos ons geen geld
‘n blom vir ‘n beminde pluk ek in die veld

wie het die ure van my dag beplan?
wie het die sterre oor die hemelruim gespan?
wie’t op die horlosie van ons tyd besluit?
hoe vêr strek die noorde van die suid?

ek dans in die hemel rond ek sien geen grens
ek hardloop van wolk tot wolk waar ek ookal wens
die engele en hemelweesens try my nie keer
ek vlieg ek’s ligter as ‘n veer

ek mis die ou ou ou verhaal
van jan van till die man van staal
ek droom die droom van die jonk en oud
die klein klein seuntjies stout

ring a ring a rosies all fall down
bak oond na die rugby hopie op die veld
kaalgat in die plaasdam kos ons geen geld
‘n blom vir ‘n beminde pluk ek in die veld

want my naam is uitgekerf
op ‘n bordjie van houd in die diepste woud
waar ‘n voetpad loop oor ‘n reuse berg verby riviere watervalle
die natuur so eg
en die wind sê sag ek is hier my kind
ek is hier jy’t my gevind
ja die wind sê sag ek is hier my kind
ek is hier jy’t my gevind

ek mis die ou ou ou verhaal
van jan van till die man van staal
ek droom die droom van die jonk en oud
die klein klein seuntjies stout

ring a ring a rosies all fall down
bakoond na die rugby hopie op die veld
kaalgat in die plaasdam kos ons geen geld
‘n blom vir ‘n beminde pluk ek in die veld

kaalgat in die plaasdam kos ons geen geld
‘n blom vir ‘n beminde pluk ek in die veld


Saksikan Video Die Ou Verhaal - Robbie wessels Lyrics Berikut ini..


Random Song Lyrics :

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...

LIRIK YANG LAGI HITS BULAN INI

Loading...