lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Khaki - Ricus nel Lyrics


By: Admin | Artist: R ricus nel | Published: 2024-24-09T00:24:00:00+07:00
Khaki - Ricus nel LyricsLirikku.ID - Khaki - Ricus nel Lyrics: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Khaki - Ricus nel Lyrics" yang dinyanyikan oleh Toton R ricus nel. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Khaki - Ricus nel Lyrics Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

[lirieke van “khaki”]

[verse 1]
dis vrydag aand en ek’s verveeld, ons lê al in die kooi
al my pelle het gaan jag en ek was ook genooi
my keel raak droog ek loer vir ma, sy sê maak toe jou oog
maar hoe de*hel moet ek dan slaap
as my 308 en pyl*en*boog die heeltyd by my spook

[chorus]
sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie
steek die vure aan dan braai ons sosatie
as die bure kla dan maak dit nie saak nie
dan luister ons vir bok van blerk en riaan benadé
dan dans jy in jou mienie rok en ek in my khaki

[verse 2]
my vrou raak mooi, sy’s ‘n lekkеr nooi, ek’t eintlik al vergeet
dat sy vuur kan maak еn ‘n dop kan gooi, sy’s oulik man jy weet
ek kyk vir haar, sy kyk vir my, ek jaag haar om die erf
maar hoe de*hel moet ek haar vang
as sy ‘n waewiel maak en my stoom op raak
en die liefde in my kook

[chorus]
sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie
steek die vure aan dan braai ons sosatie
as die bure kla dan maak dit nie saak nie
dan luister ons vir bok van blerk en riaan benadé
dan dans jy in jou mienie rok en ek in my khaki
[bridge]
ons moet dit weer doen, ek sal jou weer soen
net ek en jy kyk die aanslae verby
ons moet dit weer doen, ek sal jou weer soen…

[interlude]
mamma, is die pap al reg
ek’s besig om gaar te word voor die vleis

[chorus]
sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie
steek die vure aan dan braai ons sosatie
as die bure kla dan maak dit nie saak nie
dan luister ons vir bok van blerk en riaan benadé
sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie
steek die vure aan dan braai ons sosatie
as die bure kla dan maak dit nie saak nie
dan luister ons vir bok van blerk en riaan benadé
dan dans jy in jou mienie rok en ek in my khaki

[outro]
dan luister ons vir bok van blerk en riaan benadé
dan dans jy in jou mienie rok en ek in my khaki
oo dan luister ons vir bok van blerk in riaan benadé
sit nou weer die ligte af maar gaan ons nie slaap nie


Saksikan Video Khaki - Ricus nel Lyrics Berikut ini..


Random Song Lyrics :

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...

LIRIK YANG LAGI HITS BULAN INI

Loading...