lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Hout Op Die Vure - Nádine (south African) Lyrics


By: Admin | Artist: N nadine south african | Published: 2024-26-09T01:15:58:00+07:00
Hout Op Die Vure - Nádine (south African) LyricsLirikku.ID - Hout Op Die Vure - Nádine (south African) Lyrics: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Hout Op Die Vure - Nádine (south African) Lyrics" yang dinyanyikan oleh Toton N nadine south african. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Hout Op Die Vure - Nádine (south African) Lyrics Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

hout op die vure lyrics
gevaar die oomblik toe ek in jou oë staar
onseker wat dit was maar dit was daar
onseker wat dit was maar ek was klaar joune
gevang die oomblik toe ek eers begin verlang
toe jy soos donker wolke oor my hang
toe druppels op my val was ek nie bang
want ek’s gereed vir liefde

vou jou arms om my sag
trek my nader aan jou warm
streel my arm
hou my vas vir ure
gooi nog hout op hierdie vure in my hart

beseer al baie van tevore ‘n les geleer
die krake in my hart nog baie teer
mеt krake in my hart net weer probeer
want ek’s gеreed vir liefde

vou jou arms om my sag
trek my nader aan jou warm
streel my arm
hou my vas vir ure
gooi nog hout op hierdie vure in my hart

die vlamme van my liefde hoër kan maak
die brande in my hart bly groter raak
want ek’s gereed vir liefde
vou jou arms om my sag
trek my nader aan jou warm
streel my arm
hou my vas vir ure
gooi nog hout op hierdie vure in my hart

hou my vas vir ure
gooi nog hout op hierdie vure in my hart


Saksikan Video Hout Op Die Vure - Nádine (south African) Lyrics Berikut ini..


Random Song Lyrics :

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...

LIRIK YANG LAGI HITS BULAN INI

Loading...