lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Lirik Lagu Monique steyn – Vure Brand


By: Admin | Artist: M monique steyn | Published: 2024-02-07T08:13:49:00+07:00
Lirik Lagu Monique steyn – Vure BrandLirikku.ID - Lirik Lagu Monique steyn – Vure Brand: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Lirik Lagu Monique steyn – Vure Brand" yang dinyanyikan oleh Toton M monique steyn. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Lirik Lagu Monique steyn – Vure Brand Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

vure brand lyrics
op my knieë gelaat sonder woorde gevoel en hoop
in die stof gegooi met my hande styf vas geknoop
soveel keer gevra vir genade en krag van bo
deur jou donker dae het ek altyd in jou bly glo
jou naam deur die roep as ek val
nie weer sê jy is al een
sonder jou is ek nie alleen nie

soos die vure brand het ek weer opgestaan en
sterker aangegaan geweet geglo ek kan nie weer
vergeet van my nie
sal my nie onder kry nie
gereed en sterker staan met wapens reg en hart in hand

jy’t my opgelig uit die stof en my afgeskud
deur getraande oë sien ek merke wat op my sit
tel die stukke op van my hart wat in skerwe lê
nou′s ek aanmekaar maar die krake sal altyd sê
jou naam deur die roep as ek val
nie weer sê jy is al een
sonder jou is ek nie alleen nie

soos die vure brand het ek weer opgestaan en
sterker aangegaan geweet geglo ek kan nie weer
vergeet van my nie
sal my nie onder kry nie
gereed en sterker staan met wapens reg en hart in hand
ek het geleer uit my foute
al my wonde het sout in
jy het dit daar in gegooi
maar nou’s ek sterker as ooit

soos die vure brand het ek weer opgestaan en
sterker aangegaan geweet geglo ek kan nie weer
vergeet van my nie
sal my nie onder kry nie
gereed en sterker staan met wapens reg en hart in hand


Saksikan Video Lirik Lagu Monique steyn – Vure Brand Berikut ini..


Lirik lagu lainnya: