lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Lank Lewe Die Liefde - Lianie may Lyrics


By: Admin | Artist: L lianie may | Published: 2024-01-10T11:20:06:00+07:00
Lank Lewe Die Liefde - Lianie may LyricsLirikku.ID - Lank Lewe Die Liefde - Lianie may Lyrics: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Lank Lewe Die Liefde - Lianie may Lyrics" yang dinyanyikan oleh Toton L lianie may. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Lank Lewe Die Liefde - Lianie may Lyrics Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

[vers 1: jay]
as jy glo in die liefde
is die song net vir jou
het jy dalk nie ‘n geliefde
op wie jy kan vertrou

[vers 2: lianie may]
ek het deur al die seerkry
iets van almal geleer
en oor en oor my hart belowe
dit sal nooit weer gebeur
[koor: albei]
en ek se hou my vas, dra my las
lank lewe die liefde
jy’s die een wat by my pas
lank lewe die liefde
vat my seer ‘n laaste keer
lank lewe die liefde
as jy graag iets wil hе moet jy dit maar laat gaan
as dit terug kom sal jy weet my lief lank lеwe die liefde

[vers 3: jay]
eks die eerste wat twyfel
maar die eerste wat val
want as ek eers verlief raak
smelt my mure van staal

[vers 4: lianie may]
ek was nie vir dit gemaak nie
en ek wou my hart hou
maar glo my daar is niks so volmaak nie
soos ‘n lewe saam met jou

[koor: albei]
en ek se hou my vas, dra my las
lank lewe die liefde
jy’s die een wat by my pas
lank lewe die liefde
vat my seer ‘n laaste keer
lank lewe die liefde
as jy graag iets wil he moet jy dit maar laat gaan
as dit terug kom sal jy weet my lief lank lewe die liefde
[brug: jay, albei]
my belofte aan jou
gemaak lank gelede jy kan my vertrou

[koor: albei]
en ek se hou my vas, dra my las
lank lewe die liefde
jy’s die een wat by my pas
lank lewe die liefde
vat my seer ‘n laaste keer
lank lewe die liefde
as jy graag iets wil he moet jy dit maar laat gaan
as dit terug kom sal jy weet my lief lank lewe die liefde
lank lewe die liefde


Saksikan Video Lank Lewe Die Liefde - Lianie may Lyrics Berikut ini..


Random Song Lyrics :

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...

LIRIK YANG LAGI HITS BULAN INI

Loading...