lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Twee Duisend En Tien / Two Thousand And Ten - Leon schuster Lyrics


By: Admin | Artist: L leon schuster | Published: 2024-21-09T13:45:30:00+07:00
Twee Duisend En Tien / Two Thousand And Ten - Leon schuster LyricsLirikku.ID - Twee Duisend En Tien / Two Thousand And Ten - Leon schuster Lyrics: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Twee Duisend En Tien / Two Thousand And Ten - Leon schuster Lyrics" yang dinyanyikan oleh Toton L leon schuster. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Twee Duisend En Tien / Two Thousand And Ten - Leon schuster Lyrics Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

my oom se tjorrie is ‘n ou masjien
en hy maak dit reg vir twee duisend en tien
want my oom kan dit glad nie oor sy hart kry
dat die beckhamse in ‘n minibus taxi moet ry
en die wereld sit al regop vir twee duisend en tien
wil die worldcup aan die einde van die reenboog sien

maar ek’s jammer om die wereld mee te deel
een of ander tsotsi gaan die worldcup steel

o, stuur ons net ‘n minister van sekuriteit
of fifa vat die worldcup onder ons uit
en wanneer ons kla oor die skote wat klap
se daai minister “vat jou blerrie goed en trap”

my oom sit en wonder al sy dae om
want hy sien g’n nuwe sokker stadion
en op loftus kan jy nie ‘n sokker mielie rol
want die blou bulle ken nie van ‘n ronde bol

ek weet nie of ons reg was vir die sokker of nie
want ek is bang ons maak onse naam tot tien
en miskein gee ons nog daardie misister gelyk
em ons skoert na australie om die worldcup te kyk

toe, stuur ons ‘n coach vir bafana fana
sal sy gat moet rol vir r20,000,000 per jaar
maar ons het nie ‘n renaldo of ‘n ronaldinho nie
maar daar is ook nie eens n goalie in egoli nie
my oom se tjorrie is ‘n bmw
en hy ry deur die strate van die anc
en hy soebat en hy smeek
“kom ons stop die getuie van misdaat
of die worldcup gaan verby ons ry”

o, gee ons net ‘n bietjie meer sekuriteit
of fifa pluk die mat reg onder ons uit
en seen elke duitser, elke sweed, elke griek
as jy hierna toe wil kom dan moet jy goed kan skiet

en sluit tog jou duere as jy saans gaan le
en ek hoop jy kry ‘n drukkie by jou sarie marais

as jy hierna toe wil kom dan moet jy goed kan skiet


Saksikan Video Twee Duisend En Tien / Two Thousand And Ten - Leon schuster Lyrics Berikut ini..


Random Song Lyrics :

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...

LIRIK YANG LAGI HITS BULAN INI

Loading...