lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Kannieophoudinkaanjougedagte - Leah sa Lyrics


By: Admin | Artist: L leah sa | Published: 2024-22-09T05:55:13:00+07:00
Kannieophoudinkaanjougedagte - Leah sa LyricsLirikku.ID - Kannieophoudinkaanjougedagte - Leah sa Lyrics: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Kannieophoudinkaanjougedagte - Leah sa Lyrics" yang dinyanyikan oleh Toton L leah sa. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Kannieophoudinkaanjougedagte - Leah sa Lyrics Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

kannieophoud*nkaanjougedagte lyrics
spore in die sand, foto in my hand
is die sagter kant van my
snare van kitaar speel ook saam my hart
al die woorde binne my

ek weet nie waar dit my gaan bring nie
maar ek’s seker ek kan oor dit sing so

daar’s geen vrae nie
geen nee of ja nie
en niks so waar soos daai
kannieophoud*nkaanjougedagte
daar’s geen uitweg
jy is die een vir my
so gereed vir die onverwagte
ek’s verlief op daai
kannieophoud*nkaanjougedagte

hande om die vuur ek wens net jy was hier
is die sagter kant van my
ek wou dit altyd keer maar ek kan nie meer
alles gee hier binne my

kan ek wil ek sal ek moet nou
en alles wat ek sing is vir jou
daar’s geen vrae nie
geen nee of ja nie
en niks so waar soos daai
kannieophoud*nkaanjougedagte
daar’s geen uitweg
jy is die een vir my
so gereed vir die onverwagte
ek’s verlief op daai
kannieophoud*nkaanjougedagte

as die vuur uitbrand
in die koue sand
kom ek nie eers agter nie
warm binne my
sal ek altyd bly
nooit weer koue nagte nie

daar’s geen vrae nie
geen nee of ja nie
en niks so waar soos daai
kannieophoud*nkaanjougedagte
daar’s geen uitweg
jy is die een vir my
so gereed vir die onverwagte
ek’s verlief op daai
kannieophoud*nkaanjougedagte


Saksikan Video Kannieophoudinkaanjougedagte - Leah sa Lyrics Berikut ini..


Random Song Lyrics :

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...

LIRIK YANG LAGI HITS BULAN INI

Loading...