lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Moeilikheid - Juanita du Plessis Lyrics


By: Admin | Artist: J juanita du plessis | Published: 2024-22-09T00:38:48:00+07:00
Moeilikheid - Juanita du Plessis LyricsLirikku.ID - Moeilikheid - Juanita du Plessis Lyrics: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Moeilikheid - Juanita du Plessis Lyrics" yang dinyanyikan oleh Toton J juanita du plessis. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Moeilikheid - Juanita du Plessis Lyrics Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

[vers 1]
jy stoot my weg, d*nk jy is reg maar ek het nuus vir jou
jy hou jou hart vat deur die pad maar bokka ek kom vir jou
ek sal weer probeer niks gaan mekeer ek weet wat ek wil hê
ek gaan nie stop nie ja ek sal nie los nie by jou is waar ek wil lê

[koor]
want solank as wat my hart nog klop
gaan jy sukkel om my te stop
maak jou reg my ding hier kom moelikheid
ja solank as wat ek asem haal gaan ek kom om jou te haal
tot die perde horings kry sal ek vir jou baklei

[vers 2]
kat en muis is dit wat jy wys dis nie te veel vir my
ek sal aanhou loop die pad lê oop ja is nie te ver vir my
jy bly kamma still maar ek weet jy wil jy wil he ek moet die sê
ek gaan nie stop nie ja ek sal nie los nie by jou is waar ek wil lê
[koor]
want solank as wat my hart nog klop
gaan jy sukkel om my te stop
maak jou reg my ding hier kom moelikheid
ja solank as wat ek asem haal gaan ek kom om jou te haal
tot die perde horings kry sal ek vir jou baklei

want solank as wat my hart nog klop
gaan jy sukkel om my te stop
maak jou reg my ding hier kom moelikheid
ja solank as wat ek asem haal gaan ek kom om jou te haal
tot die perde horings kry sal ek vir jou baklei

ooh solank as wat my hart nog klop
gaan jy sukkel om my te stop
maak jou reg my ding hier kom moelikheid
ja solank as wat ek asem haal gaan ek kom om jou te haal
tot die perde horings kry sal ek vir jou baklei
tot die perde horings kry sal ek vir jou baklei
tot die perde horings kry sal ek vir jou baklei


Saksikan Video Moeilikheid - Juanita du Plessis Lyrics Berikut ini..


Random Song Lyrics :

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...

LIRIK YANG LAGI HITS BULAN INI

Loading...