![lirikku.id](/inc/logo.png)
Lirik Lagu Juanita du Plessis – Wees Lig!
By: Admin | Artist: J juanita du plessis | Published: 2024-21-06T10:16:07:00+07:00
![Lirik Lagu Juanita du Plessis – Wees Lig!](https://i0.wp.com/file.laponta.id/img/uploads/lirik-lagu-juanita du-plessis-wees-lig!.png)
lig
wees ‘n lig wat in die donker skyn
lig
laat die duisternis verdwyn
wees lig
soos ‘n lamp wat lig vir ander gee
lig
wees lig
elke treë
jou oë is die venster om die vuur te wys wat binne jou brand
jou lewe is die padkaart wat die weg wys na die beloofte land
jou hande wys sy liefde wat gebrokenes met troos omvou
jou voete los die spore van die waarheid vir almal agter jou
wie sal hy kan stuur om sy lig te wees
wie’s bereid om die sout vir die wêreld te wees
dis ek en jy
wees lig
wees ‘n lig wat in die donker skyn lig
laat die duisternis verdwyn
wees lig
soos ‘n lamp wat lig vir ander gee lig
wees lig elke tree
sonder woorde kan jy die bybel vir die wêreld wees
in hoe jy lewe lê die verhaal wat ander tussen die lyne lees
wat doen jy vandag om jou naaste in liefde te dien
wat doen jy vandag sodat almal jesus in jou oë kan sien
sal hy jou kan stuur om sy lig te wees
is jy bereid om die sout vir die wêreld te wees
staan op en kom
wees lig
wees ‘n lig wat in die donker skyn lig
laat die duisternis verdwyn
wees lig
soos ‘n lamp wat lig vir ander gee lig
wees lig elke tree
wees lig
elke tree
Saksikan Video Lirik Lagu Juanita du Plessis – Wees Lig! Berikut ini..
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu orbitalboss – moni
- lirik lagu aidantheloserkid – ranch dressing freestyle
- lirik lagu emcee jth – lonely nights
- lirik lagu hell in the club – 10 years in the slums
- lirik lagu morgan bates – no more, no less
- lirik lagu dudi – polos opuestos
- lirik lagu elijah graham – worth it (original version)
- lirik lagu 4cgdrefoe – federal nightmares
- lirik lagu isabella manfredi – one hit wonder
- lirik lagu azter – нечего скрывать (nothing to hide)