lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Lirik Lagu Juanita du Plessis – #ekbly


By: Admin | Artist: J juanita du plessis | Published: 2024-21-06T04:56:26:00+07:00
Lirik Lagu Juanita du Plessis – #ekblyLirikku.ID - Lirik Lagu Juanita du Plessis – #ekbly: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Lirik Lagu Juanita du Plessis – #ekbly" yang dinyanyikan oleh Toton J juanita du plessis. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Lirik Lagu Juanita du Plessis – #ekbly Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

[vers 1]
nêrens is die hemelruim so mooi nie, soos as jy op kyk in die bosveld sterre nag
en nêrens lê die duine sand so rooi nie, soos in die middel van die kalahari prag
al staan ek ‘n duisend muile ver ander kant die verste stêr sal ek altyd na jou verlang
in ‘n vreemde plek, vreemde stad is daar heeltyd huimwee in my hart
ek mis jou my mense my taal

[koor]
want my huis is waar my hart is, en my hart is daar by jou, suid afrika

[vers 2]
waar die weskus branders oor my voete spoel, en ek jou son lig op my gesig kan voel
waar ek in die wilgerboom se koeltes lê en waar tafelberg vir my nag kom sê
in jou arms is waar ek hoort ja jy is enig in jou soort my liefde vir jou sal nooit vergaan
in my siel lê jy uit gekerf vir jou sal ek lewe ek sal sterf
my land, my mense my taal
want my huis is waar my hart is, en my hart is daar by jou
en as dit tyd vir my laaste asem is mag ek my oë toe maak by jou

[koor]
suid afrika, ek vir jou
suid afrika my land my tand
suid afrika ooh, suid afrika ooh
suid afrika


Saksikan Video Lirik Lagu Juanita du Plessis – #ekbly Berikut ini..


Lirik lagu lainnya: