lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Gaan Nêrens - Juanita du Plessis Lyrics


By: Admin | Artist: J juanita du plessis | Published: 2024-29-09T08:30:56:00+07:00
Gaan Nêrens - Juanita du Plessis LyricsLirikku.ID - Gaan Nêrens - Juanita du Plessis Lyrics: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Gaan Nêrens - Juanita du Plessis Lyrics" yang dinyanyikan oleh Toton J juanita du plessis. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Gaan Nêrens - Juanita du Plessis Lyrics Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

[vers 1]
kom lei my na jou hart vanaand vertel van al jou vrese want ek luister laat jou mure val
hier binne brand ‘n kaggel vuur, die oomblik is vir ons gestuur, weg van alles
dis net ons twee hier, so kom nou in maak toe die duur en gooi die sleutels ver weg
want vanaand kan ons van als vergeet

[koor]
ons gaan nêrens net ek jy, gaan nêrens kan net hier bly
die flamme die hitte en ons lywe warm
jou liefde hier rond om my, die koue kan buite bly
hier binne ons harte
en die vuur wat ewig brand

[vers 2]
hoor hoe val die winter reën, die storms wat daar buite dreun, ek voel veilig waar ek teen jou le
so kom nou in maak toe die duur en gooi die sleutels ver weg
want vanaand kan ons van als vergeet

[koor]
ons gaan nêrens net ek jy, gaan nêrens kan net hier bly
die flamme die hitte en ons lywe warm
jou liefde hier rond om my, die koue kan buite bly
hier binne ons harte
en die vuur wat ewig brand
‘n vuur wat ewig brand

ons gaan nêrens net ek jy, gaan nêrens kan net hier bly
die flamme die hitte en ons lywe warm
jou liefde hier rond om my, die koue kan buite bly
hier binne ons harte
en die vuur wat ewig brand
‘n vuur wat ewig brand
dis net ek en jy
ons gaan nêrens


Saksikan Video Gaan Nêrens - Juanita du Plessis Lyrics Berikut ini..


Random Song Lyrics :

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...

LIRIK YANG LAGI HITS BULAN INI

Loading...