lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Lirik Lagu Jack parow - Vingerafdruk


By: Admin | Artist: J jack parow | Published: 2024-13-07T02:35:06:00+07:00
Lirik Lagu Jack parow - VingerafdrukLirikku.ID - Lirik Lagu Jack parow - Vingerafdruk: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Lirik Lagu Jack parow - Vingerafdruk" yang dinyanyikan oleh Toton J jack parow. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Lirik Lagu Jack parow - Vingerafdruk Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

[koor: hunter kennedy]
in die donkerte ingekyk
nou staar die donkerte terug na my
aan fame try vat, nou vat die fame aan my
my trots verslind nou net ‘n vingerafdruk

[vers 1: jack parow]
so ver beweeg, maar voel of ek nog net begin
los stukkies van myself op elke stage waar ek spring
my bloed loop deur elke song wat ek sing
maar voel of eensaamheid al is wat fame my bring
die vryheid wat musiek vir my gegee het op die pad
het die jare stadig maar seker weg van my gevat
soek son skyn
maar voel soms ek soek verniet en in die
donker nag wil selfs die sterre op my skiet
my wereld w-nkel mos al lankal in n wanbalans
die stryd vir afrikaans is mos al lankal vankant gemaak
dis die skuldgevoelens wat jou elke aand besoek en
en die waardes van jou vader wat jou vordering verhoed
eks verlore in wat almal sê wat ek moet wees
dat die vrees om in te pas my in stukkies wil opbreek
maar as jy eendag langs my doodsbed na my roep
onthou ek was eintlik net na happiness op soek

[koor: hunter kennedy]
in die donkerte ingekyk
nou staar die donkerte terug na my
aan fame try vat, nou vat die fame aan my
my trots verslind nou net ‘n vingerafdruk

[vers 2: jack parow]
gee my krag, gee my tyd, gee my lesse om te leer
laat my lag, laat my huil voor jou woorde my verskeur
sit die wind in my are, en die son op my gesig
vul my are met vuur en sit die fight in my terug
waar ek skuil in die skadu en jou try vermy
het die krake my stadig maar seker voorberei
my hande in stukkies vir afrikaans baklei
die grondpad na paradys voel veels te lank vir my
ons is almal hier tesame, vergader in sy naam
weerloos en verlate, so gemaak en so laat staan
die rede vir ons wese te swaar om te verstaan
kom sit kruisbeen op die mat laat ons plannetjies beraam
sê hallelujah ek sal nooit ooit stilbly nie
hallelujah, jou mentaliteit is nie vir my nie
aan die einde van die gang skyn daar nog n lig
en as jy my nodig het kom ek altyd vinnig terug

[koor: hunter kennedy]
in die donkerte ingekyk
nou staar die donkerte terug na my
aan fame try vat, nou vat die fame aan my
my trots verslind nou net ‘n vingerafdruk


Saksikan Video Lirik Lagu Jack parow - Vingerafdruk Berikut ini..


Lirik lagu lainnya: