lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Baby Ek Likes Jou - Jack parow Lyrics


By: Admin | Artist: J jack parow | Published: 2024-22-09T00:10:00:00+07:00
Baby Ek Likes Jou - Jack parow LyricsLirikku.ID - Baby Ek Likes Jou - Jack parow Lyrics: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Baby Ek Likes Jou - Jack parow Lyrics" yang dinyanyikan oleh Toton J jack parow. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Baby Ek Likes Jou - Jack parow Lyrics Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

[vers 1]
ek wil op staan in die oggend jou breakfast maak
ek wil huis toe drive as jy dronk wil raak
vir jou ‘n tissue gee as jy hartseer is
en vir jou styf vas druk as jou hart seer is
soms swem in ‘n dam in ons underwear
as jou fiets ‘n flat het sal ek die wiel repair
ek wil saam met jou lanks ‘n riviertjie kamp
en as jy koud kry vir jou ‘n lekke vuurtjie pak
in die aand saam met jou ‘n koue biertjie klap
sunset saam met jou langs die see gaan stap
al het ek twee linker voete sal ek met jou dans
en vir jou klomp love notes skryf in afrikaans
as jy wil hê sal ek selfs my snor af skeer
en vir jou funny faces pull om jou op te cheer
elke een van my tjommies kan testify
as jy nog nie weet nie, ek like jou kwaai

[koor]
baby ek likes jou, baby ek likes jou, baby ek likes jou
ek likes jou kwaai
baby ek likes jou, baby ek likes jou, baby ek likes jou
ek likes jou kwaai

[vers 2]
sal jou rond ry as jou kar in vir ‘n service is
ek like die way jy hakkel as jy nervous is
ek’s vas geplak in jou oë dis soos wondergom
jy’s ‘n liggie in die pad as die donker kom
by die movies kan jy op ‘n fliek besluit of ‘n christmas [?]
elke move wat jy maak los my mesmerized
elke oomblik met jou is die beste time
ons kan saam in ‘n huisie in die bos gaan bly
en vir jou blomme en balloons op jou birthday kry
lekker snoesig in onder die kombersies kruip
en die nag om gesels tot die voëltjies fluit
[?]
as jy groceries koop [?]
ek sal elke dag my hart weer op jou verloor
weet ek’s dalk ‘n bietjie weird maar hoop jy like my ook

[koor]
baby ek likes jou, baby ek likes jou, baby ek likes jou
ek likes jou kwaai
baby ek likes jou, baby ek likes jou, baby ek likes jou
ek likes jou kwaai


Saksikan Video Baby Ek Likes Jou - Jack parow Lyrics Berikut ini..


Random Song Lyrics :

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...

LIRIK YANG LAGI HITS BULAN INI

Loading...