lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Man So Na My Hart - Elizma theron Lyrics


By: Admin | Artist: E elizma theron | Published: 2024-21-09T14:36:04:00+07:00
Man So Na My Hart - Elizma theron LyricsLirikku.ID - Man So Na My Hart - Elizma theron Lyrics: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Man So Na My Hart - Elizma theron Lyrics" yang dinyanyikan oleh Toton E elizma theron. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Man So Na My Hart - Elizma theron Lyrics Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

jy’s ’n man so na my hart

liefie lyf
jy weet wat jy doen aan my
kom sit hier styf teen my dan vertel ek jou my geheim

ek like jou baard
al maak jy my soms so kwaad
maar met daai twee oë van jou vergewe ek jou te gou

veral as jy my aan die hand vat
my uit die dorp vat tot daar waar die grondpad ons lei
tot waar die sonsak en jy soen my
onder die boom waar ek en jy saam kon droom
eendag as ons groot is
weet jy wat
jy’s ‘n man so na my hart
weet jy wat
jy’s ‘n man so na my hart
my teddiebeer
jy hou my op die regte pad
voor ek kan keer is my twee voete op die liefdes pad

ek like jou stout
ek d*nk nie daar is iets mee fout
met daai twee dimpels van jou vertrou ek jou te gou

veral as jy my aan die hand vat
my uit die dorp vat tot daar waar die grondpad ons lei
tot waar die sonsak en jy soen my
onder die boom waar ek en jy saam kon droom
eendag as ons groot is
weet jy wat
jy’s ‘n man so na my hart
weet jy wat
jy’s ‘n man so na my hart

‘n man so na my hart

veral as jy my aan die hand vat
my uit die dorp vat tot daar waar die grondpad ons lei
tot waar die sonsak en jy soen my
onder die boom waar ek en jy saam kon droom
eendag as ons groot is
weet jy wat
jy’s ’n man so na my hart
weet jy wat
jy’s ‘n man so na my hart


Saksikan Video Man So Na My Hart - Elizma theron Lyrics Berikut ini..


Random Song Lyrics :

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...

LIRIK YANG LAGI HITS BULAN INI

Loading...