lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Lirik Lagu Elandré(sa) – Tussen Die Lakens


By: Admin | Artist: E elandresa | Published: 2024-02-07T12:26:27:00+07:00
Lirik Lagu Elandré(sa) – Tussen Die LakensLirikku.ID - Lirik Lagu Elandré(sa) – Tussen Die Lakens: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Lirik Lagu Elandré(sa) – Tussen Die Lakens" yang dinyanyikan oleh Toton E elandresa. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Lirik Lagu Elandré(sa) – Tussen Die Lakens Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

[vers 1]
tussen die lakens mis ek jou lyf
kollekteer ek wapens om geeste uit te dryf
ja tussen die lakens raak ek te skaam
lees jy vir my woorde al wat ek sing is jou naam

[pre~koor]
ek onthou jou op my vensterbank sit en
in een sekonde was my grys hart weer wit
jy met jou hare en ek met my trane
soos jy vir my se dat jy oor die water gaan

[koor]
sit my in jou sak soek my waar jy gaan
en kyk so nou en dan op na die maan
en weet ek kyk ook en ek onthou
ja ek onthou jou

[vers 2]
tussen die lankens het ons beloof
al rol al die houe sal ons hou aan ons geloof
maar op hierdie oomblik is jy ver en bereid
ek sien n kroon en jy gaan agteruit

[pre~koor]
ek onthou jou op my vensterbank sit en
in een sekonde was my grys hart weer wit
jy met jou hare en ek met my trane
soos jy vir my se dat jy oor die water gaan

[koor]
sit my in jou sak soek my waar jy gaan
en kyk so nou en dan op na die maan
en weet ek kyk ook en ek onthou
ja ek onthou jou

[vers 3]
wat as ons kon grootword met die lewe wat ons soek
hoekom sit ons al die dromers almal in n hoek
toe ek jou ontmoet het was ons altwee nog te jonk
vir werk en stres en stories van ons vriende in die tronk
dalk as ek kon oorbegin sou als nou anders wees
ek sou meer terugbel en die lewe bietjie leef
arm maar geduldig, ja my pa was dalk tog reg
here jammer as ek moeilik was maar hoërskool was te erg

[koor]
sit my in jou sak soek my waar jy gaan
en kyk so nou en dan op na die maan
en weet ek kyk ook en ek onthou
ja ek onthou jou
ja ek onthou jou
ja ek onthou jou


Saksikan Video Lirik Lagu Elandré(sa) – Tussen Die Lakens Berikut ini..


Lirik lagu lainnya: