lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

In Pas Early - Early b Lyrics


By: Admin | Artist: E early b | Published: 2024-21-09T13:24:11:00+07:00
In Pas Early - Early b LyricsLirikku.ID - In Pas Early - Early b Lyrics: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "In Pas Early - Early b Lyrics" yang dinyanyikan oleh Toton E early b. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak In Pas Early - Early b Lyrics Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

[vers 1]
nou die number moes uit gekom het nog lank tevore
want dis ‘n number vir vandag se môre
net ‘n bietjie rigting kan lei na order
meer positiewe note minder nagevolge
jonger meisies, luister na my meisie
hy’s net daar vir ‘n tydjie moet nie toe laat hy duik nie
da’s ‘n tyd vir als da girl
en moenie sy gedagte glo want hy mag lief vir jou wees
of hy soek ‘n ietsie
ma moet jy hom nie wys hoeveel het jy hom lief nie
want ouens is bekend vir hul verhouding se visie
as hy kry wat hy wil hê dan sal jy hom nie weer nie sien nie

en los jou bra wat aanhou et nca oor van seks praat
hou jou eer ek weet nie was jy skaam om een te wees nie
moet dit net nie op mors die eerste keer nie

[koor]
al is jy bietjie meer as normaal, verstaan jy’s op jou eie way spesiaal
isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie
en al dra jy mr price en jou hare kan nie waai
onthou net dat jou style maak jou eintlik rerig kwaai
isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie

[vers 2]
en wees lief vi jou baba doen dit in elke liewe way
al is jy skralerig of bietjie overweight
onthou net dat jy’s ‘n limited edition da’s niemand
hier soos jy
don’t you worry what the other people say
moet dit nie soek by ‘n ou nie, van is te vroeg baba nie nou nie
girl jy weet hoe werk die outjies
s-x will make him love you and babies will make him stay
ek sê nie dat jy moetie jouself enjoy nie
kyk net agter jou en doen dit mootjies
is van die dal af meisie

[koor]
al is jy bietjie meer as normaal, verstaan jy’s op jou eie way spesiaal
isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie
en al dra jy mr price en jou hare kan nie waai
onthou net dat jou style maak jou eintlik rerig kwaai
isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie

al is jy bietjie meer as normaal, verstaan jy’s op jou eie way spesiaal
isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie
en al dra jy mr price en jou hare kan nie waai
onthou net dat jou style maak jou eintlik rerig kwaai
isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie


Saksikan Video In Pas Early - Early b Lyrics Berikut ini..


Random Song Lyrics :

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...

LIRIK YANG LAGI HITS BULAN INI

Loading...