![lirikku.id](/inc/logo.png)
Lirik Lagu Die piesangskille - Mal Maandagaande
By: Admin | Artist: D die piesangskille | Published: 2024-02-07T05:24:37:00+07:00
![Lirik Lagu Die piesangskille - Mal Maandagaande](https://i0.wp.com/file.laponta.id/img/uploads/lirik-lagu-die piesangskille---mal-maandagaande.png)
ek word wakker op n dinsdag oggend
heeltemal verbaas
want ek het gisteraand weer al my geld geblaas
op ‘n pakkie siggarette en n stywe dop
vandag voel ek weer of ek die emmer wil skop
want dis mal mal mal
mal maandagaande dis ek en jy alweer op bourbons se stoep
want dis mal mal mal
mal maandagaande hoe is dit dan nou moontlik
dat my wekker my nou roep
ons het belowe nie vanaand nie
ek wou regtig vroeg gaan slaap
maar nou vind ek myself in music cafe
so wakker soos ‘n skoenlappеr
want dis mal mal mal
mal maandagaande dis ek en jy alweer op chickеn l!cken se hoek
want dis mal mal mal
mal maandagaande
hoe is dit dan nou moontlik dat my wekker my nou roep
ooh genugtig wat het my besiel
gisteraand het my verniel
want dit was
dit was mal mal mal
mal maandagaande dis ek en jy alweer op bourbons se stoep
want dis mal mal mal
mal maandagaande
hoe is dit dan nou moontlik
hoe is dit dan nou moontlik
hoe is dit dan nou moontlik
dat my wekker my nou roep
mal mal mal
mal maandagaande
hoe is dit dan nou moontlik dat my wekker my nou roep
Saksikan Video Lirik Lagu Die piesangskille - Mal Maandagaande Berikut ini..
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu mundiko - gratidão
- lirik lagu andymori - モンゴロイドブルース(mongoloid blues)
- lirik lagu pg_138 - x
- lirik lagu benji blue bills - pay me
- lirik lagu hello, stacks! - heather mason
- lirik lagu muhabbet - geri
- lirik lagu playboi maki - p3d4l
- lirik lagu the lettermen - hey, girl
- lirik lagu gary (x) finneran - ophelia
- lirik lagu alex strog - люблю (love)