lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Lirik Lagu Dewald wasserfall – Die Goeie Ou Dae


By: Admin | Artist: D dewald wasserfall | Published: 2024-27-06T15:59:46:00+07:00
Lirik Lagu Dewald wasserfall – Die Goeie Ou DaeLirikku.ID - Lirik Lagu Dewald wasserfall – Die Goeie Ou Dae: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Lirik Lagu Dewald wasserfall – Die Goeie Ou Dae" yang dinyanyikan oleh Toton D dewald wasserfall. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Lirik Lagu Dewald wasserfall – Die Goeie Ou Dae Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

ek was 16, dalk ’n bietjie jonger
toe jy vir my kyk en sê ek is ’n dromer
en ek wens ek kon my mond oopmaak en net met jou praat

klaar met skool, kyk hoe vlieg die jare
bietjie minder cool en ’n bietjie minder hare
as ek nou terugkyk, onthou ek jy was altyd daar (altyd daar)

en ek sal altyd hier staan
sal altyd hier staan en wag vir jou
ek sal ’n ewigheid wag
’n ewigheid wag net vir jou
sê my, onthou jy die goeie ou dae?
as ons net bymekaar was het niks ons gepla
en ek’t in jou ma se kombuis vir jou hart gevra

sê my, kan jy nog onthou hoe dit was
toe ons harte nog vol en ons beursies leeg was
ons het die tyd laat stilstaan in die agterplaas
dit was die goeie ou dae

ons was jonk genoeg om te lewe
ons was oud genoeg om dit te kan geniet
ek voel nogsteed 20 al is 20 nie meer nou en hier nie (nou en hier nie)

en ek onthou dat ons wou trou
as ons net die geld kon kry
en ek kan amper nie glo jy’t al die jare by my gebly nie (by my gebly nie)

en ek sal altyd hier staan
sal altyd hier staan en wag vir jou
ek sal ’n ewigheid wag
’n ewigheid wag net vir jou

sê my, onthou jy die goeie ou dae?
as ons net bymekaar was het niks ons gepla
en ek’t in jou ma se kombuis vir jou hart gevra
sê my, kan jy nog onthou hoe dit was
toe ons harte nog vol en ons beursies leeg was
ons het die tyd laat stilstaan in die agterplaas
dit was die goeie ou dae

en ek sal altyd hier staan
sal altyd hier staan en wag vir jou (staan en wag vir jou)
ek sal ’n ewigheid wag
’n ewigheid wag net vir jou (net vir jou)

en sê my, onthou jy die goeie ou dae?
as ons net bymekaar was het niks ons gepla
en ek’t in jou ma se kombuis vir jou hart gevra

sê my, kan jy nog onthou hoe dit was
toe ons harte nog vol en ons beursies leeg was
ons het die tyd laat stilstaan in die agterplaas
dit was die goeie ou dae

dit was die goeie ou dae
(dit was die goeie ou dae)


Saksikan Video Lirik Lagu Dewald wasserfall – Die Goeie Ou Dae Berikut ini..


Lirik lagu lainnya: