lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Valkenburg - Ddisselblom Lyrics


By: Admin | Artist: D ddisselblom | Published: 2024-25-09T21:15:29:00+07:00
Valkenburg - Ddisselblom LyricsLirikku.ID - Valkenburg - Ddisselblom Lyrics: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Valkenburg - Ddisselblom Lyrics" yang dinyanyikan oleh Toton D ddisselblom. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Valkenburg - Ddisselblom Lyrics Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

uit hierdie valkenburg het ek ontvlug
en d*nk my nou aan gordonsbaai terug
ek speel met paddavisse in ‘n stroom
en kerf swastikkas in rooikransboom
ek is die hond wat op die strande draf
en dom alleenig teen die aandwind blaf
ek is die seevoël wat verhonger daal
en dooie nagte opdis
in ‘n maal
die god wat jou geskep het uit die wind
sodat my smart in jou
volmaaktheid vind
my lyk lê uitgespoel in wier en gras
op al die plekke
waar ons eenmaal was
en in die aand by gordonsbaai
het sy kinderlik geraai
waar die lelieblom kon wees
en haar hart van pyn genees
in haar soektog raak haar hand
aan die onkruid op die strand
word haar oë sag еn blind
waai haar drome in die wind
hurk sy roerloos vasgеrank
toegemaak deur wier en sand
hurk sy roerloos vasgerank
toegemaak deur wier en sand


Saksikan Video Valkenburg - Ddisselblom Lyrics Berikut ini..


Random Song Lyrics :

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...

LIRIK YANG LAGI HITS BULAN INI

Loading...