lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Lirik Lagu Chase lutron – Kyk Hulle


By: Admin | Artist: C chase lutron | Published: 2024-14-07T01:22:24:00+07:00
Lirik Lagu Chase lutron – Kyk HulleLirikku.ID - Lirik Lagu Chase lutron – Kyk Hulle: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Lirik Lagu Chase lutron – Kyk Hulle" yang dinyanyikan oleh Toton C chase lutron. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Lirik Lagu Chase lutron – Kyk Hulle Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

kyk hulle lyrics
[intro]
chase lutron
hey, yoh fife, nice one homie
chase lutron
cream machine

[verse 1]
of course sal’it rof gaan ‘n wolfkraft opdaag
volle genotsaak
my droe jokes maak jou sopnat
van stront praat vee jou mond af met ‘n dronk lap
top dogs word getrek soos ‘n vrot tand
dom jan se w~nge mond blaas op as my songs pump
popnaar omdat ons maak songs [?]
sy skree goalie soos courtois
[?]
djy kan maar kyk but djy gaan nie kry nie
djy kan maar hate tog kan djy nie stry nie
chase gee die ouense die waarheid
vir wat bly katte kwaad lyk, huh
maak sp~ce van is [?]
wanne chase in sy lyftaal skryf, kykie

[chorus: cream machine] x2
beter as die gaan die niе kry nie (kyk hulle)
djy wiet ons kap dit hiеrso
jou rympies is te basic, joh
kry ‘n lyn please of ek gaan jou wys wies boss
[verse 2]
wat wiet die manne van hits maak met baas piet
beats raak gek!ll en die is ‘n [?]
‘n lasbrief vir duppies wat die culture wil afbriek
jou producer gebruik dan leë blikke vir drum
na die issit betaal of ‘n [?]
[?] ‘n saak met jou aan nie
haties, gahzie
en ons is ‘n problem vir vrot tamaties
dj’s wat’ie ons song wil blaas’ie
wiet djy hulle word gerob die naweek
heatwaves bring ons laat’ie poppe dans hier
stiek uit moenie nog tot môre wag’ie

[chorus: cream machine]
beter as die gaan die nie kry nie (kyk hulle)
djy wiet ons kap dit hierso
jou rympies is te basic, joh
kry ‘n lyn please of ek gaan jou wys wies boss


Saksikan Video Lirik Lagu Chase lutron – Kyk Hulle Berikut ini..


Lirik lagu lainnya: