lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Hou Moed - Chase lutron Lyrics


By: Admin | Artist: C chase lutron | Published: 2024-30-09T21:19:32:00+07:00
Hou Moed - Chase lutron LyricsLirikku.ID - Hou Moed - Chase lutron Lyrics: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Hou Moed - Chase lutron Lyrics" yang dinyanyikan oleh Toton C chase lutron. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Hou Moed - Chase lutron Lyrics Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

hou moed lyrics
[chorus intro: ric dyson]
elke dag soos ek rondom kyk kom drome waar
dit gee my krag
om vir myne te stry al gaan dit swaar

[verse 1]
uh, uh
ek scan die omgewing sien hou hulle rof lewe
hulle skep met bronze lepels
ek wens kon eerder in’ie plek van som bedel
die siekte word lelik
pressure pomp hewig
hier battle ons keuses wat gemaak was swaar te kry
om ons af te strooi
nagevolke van apartheid in my ma se oë
in die aande spook slawe
‘n man het slaap verloor
wat is ‘n droom vir ‘n coloured wat in die gutters woon
brasse gaan dood but hulle bloed getuig steeds
die vloek van bruin wees
is die moet vermy gees
die gevoel wat die kruis deel kan soms teveel word
my epiglottis sluk problems nou’s ek keel vol
but ek hou moed

[chorus: ric dyson]
elke dag soos ek rondom kyk kom drome waar
dit gee my krag
om vir myne te stry al gaan dit swaar
en elke dag
sien ek hoe die puzzle saamkom paart vir paart
dit gee my krag om aan te gaan
dit gee my krag om aan te gaan
elke dag
[verse 2]
spinnerak verstaande, wissel
bitterswaar winter maande ruk ‘n man se rhythm daagliks
tik verslaafdes [?]
min bewusmaking
[?]
koue climate
focus either op potent vibes, hou ‘n smile
social science is die way vorentoe as djy in my spore loop
plus ons skryf oor genoeg
sien is tyd vir hoor en doen
modder water, donker gange, honger maagte
but ons verklaar positive chance al kom ons laaste
[?]
spoeg ‘n vrag truth laat hulle voel daar is hoop
al spook die darkness
dans met’ie wind
waak met begrip
[?]
praat met’ie jeug
die’sie kaap medicine
legkaart stukke vind
so om te kom aan die einde van sin
maak ek ‘n punt

[chorus: ric dyson]
elke dag soos ek rondom kyk kom drome waar
dit gee my krag
om vir myne te stry al gaan dit swaar
en elke dag
sien ek hoe die puzzle saamkom paart vir paart
dit gee my krag om aan te gaan
dit gee my krag om aan te gaan
elke dag
[bridge: ric dyson]
en as ek d*nk aan die way hoe ons struggle
elke dag
gee my krag
en as ek sien hoe hulle ons handel
elke dag
ons om moed te hou
elke dag

[verse 3]
zille, zuma’s, zebra’s met’ie selfde strepe
bring vir judas hierso
bless die elf dissiples
blink medullas weet dat mens geweld vernietig
hulle [?]
kronkel paaie [?]
[?] guide die klong tot op zion
conscious cyphers
ons het’ie future in’ie hand
soos ‘n guitar wat in flamme is
hou die music aan die brand

[chorus: ric dyson]
elke dag soos ek rondom kyk kom drome waar
dit gee my krag
om vir myne te stry al gaan dit swaar (al gaan dit swaar)
en elke dag
sien ek hoe die puzzle saamkom paart vir paart
dit gee my krag om aan te gaan
dit gee my krag om aan te gaan
elke dag
ooh oh, oh yeah


Saksikan Video Hou Moed - Chase lutron Lyrics Berikut ini..


Random Song Lyrics :

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...

LIRIK YANG LAGI HITS BULAN INI

Loading...