lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Lirik Lagu Caroline grace (sa) - Glo, Vertrou En Bly Onthou


By: Admin | Artist: C caroline grace sa | Published: 2024-04-07T09:07:38:00+07:00
Lirik Lagu Caroline grace (sa) - Glo, Vertrou En Bly OnthouLirikku.ID - Lirik Lagu Caroline grace (sa) - Glo, Vertrou En Bly Onthou: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Lirik Lagu Caroline grace (sa) - Glo, Vertrou En Bly Onthou" yang dinyanyikan oleh Toton C caroline grace sa. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Lirik Lagu Caroline grace (sa) - Glo, Vertrou En Bly Onthou Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

[vers 1[
leer uit jou verlede
maar bly onthou jy lewe in die hede (in die hede)
soveel mooi lê vir jou voor
maar jy gaan heeltyd dit verloor as jy bly vaskyk
in jou vorige hartsere

[voorkoor]
glo, vertrou en bly onthou
al druk die wêreld jou neer, staan op en probeer weer

[koor]
as jy bly afkyk, hoe gaan jy sien hoe kom die son op?
as jy almal uitsluit, hoe gaan jy weet as hoop klop?
hou jou ken gelig, hou jou oë gerig op die mooi wat nog sal kom
glo, vertou en bly onthou elke hartseer sal stop

[vers 2]
die liefde wat jy uitstraal
weerkaats in almal om jou wat dit ervaar
soveel goed uit kom weer terug as jy dit eers op ander rig
so maak jou hart oop, want liefdе sal jou hart spaar

[voorkoor]
oh, glo, vertrou en bly onthou
al druk die wêrеld jou neer, staan op en probeer weer
[koor]
as jy bly afkyk, hoe gaan jy sien hoe kom die son op?
as jy almal uitsluit, hoe gaan jy weet as hoop klop?
hou jou ken gelig, hou jou oë gerig op die mooi wat nog sal kom
glo, vertou en bly onthou elke hartseer sal stop

[brug]
skoonheid, seinheid, ‘n goeie hart
en ‘n siel wat liefde klop
wees die voorbeeld, bly sterk deur die smart
moenie vrees nie, kyk net op

[slot]
as jy bly afkyk, hoe gaan jy sien hoe kom die son op?
as jy almal uitsluit, hoe gaan jy weet as hoop klop?
as jy bly afkyk, hoe gaan jy sien hoe kom die son op?
as jy almal uitsluit, hoe gaan jy weet as hoop klop?
hou jou ken gelig, hou jou oë gerig op die mooi wat nog sal kom
glo, vertou en bly onthou elke hartseer sal stop


Saksikan Video Lirik Lagu Caroline grace (sa) - Glo, Vertrou En Bly Onthou Berikut ini..


Lirik lagu lainnya: