lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Ek Bid Vir Jou - Caroline grace (sa) Lyrics


By: Admin | Artist: C caroline grace sa | Published: 2024-22-09T09:38:36:00+07:00
Ek Bid Vir Jou - Caroline grace (sa) LyricsLirikku.ID - Ek Bid Vir Jou - Caroline grace (sa) Lyrics: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Ek Bid Vir Jou - Caroline grace (sa) Lyrics" yang dinyanyikan oleh Toton C caroline grace sa. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Ek Bid Vir Jou - Caroline grace (sa) Lyrics Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

[vers 1]
al sien ek jou nie weer
al kon ek jou nie keer nie
wonder ek vanaand, waar is jy?
ek wonder oor wat doen jy
waar jy is, wat maak jy, wonder jy ook oor my?

[boorkoor]
ek weet ons is op ‘n ander plek
en as jy wonder oor my weet dat ek

[koor]
ek bid vir jou
soos die stilte na die storm
as die wind gaan lê, weet ek nou
dat alles vir ‘n rede
dat ek jou ‘n rukkie vas kon hou, ons seisoen
naby jou, ek sou dit nooit anders oor wou doen
sal jy (sal jy)
ek bid vir jou
soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
weet ek nou
dat alles vir ‘n rede
dat ek jou ‘n rukkie vas kon hou, ons seisoen
naby jou, еk sou dit nooit anders oor wou doen
sal jy ook bid vir my?
[vers 2]
die maan vеrtel ‘n storie
kyk as jy nie glo nie
blink ons ster vanaand vir jou?
maak net toe jou oë en luister
daar waar jy i,s woorde vlieg in die wind

[voorkoor]
ek weet ons is op ‘n ander plek
en as jy wonder oor my, weet dat ek

[koor]
ek bid vir jou
soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
weet ek nou
dat alles vir ‘n rede
dat ek jou ‘n rukkie vas kon hou, ons seisoen
naby jou, ek sou dit nooit anders oor wou doen
sal jy ook bid vir my?

[brug]
tyd genees verlange woorde
maar die liefdes raak net groter
diep in my, hoop ek jy’s okay
in jou oë is soveel vrede
ek mis jou daarvoor, nog ‘n rede
sou alles gee vir nou
vir ‘n oomblik saam met jou
[slot]
ek bid vir jou
soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
weet ek nou
ek mis vir jou
ek bid vir jou
soos die stilte na die storm as die wind gaan lê
weet ek nou
dat alles vir ‘n rede
dat ek jou ‘n rukkie vas kon hou, ons seisoen
naby jou, ek sou dit nooit anders oor wou doen
sal jy ook bid vir my?


Saksikan Video Ek Bid Vir Jou - Caroline grace (sa) Lyrics Berikut ini..


Random Song Lyrics :

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...

LIRIK YANG LAGI HITS BULAN INI

Loading...