Lirik Lagu Bouwer Bosch – Vir Iemand
By: Admin | Artist: B bouwer bosch | Published: 2024-14-05T07:19:00:00+07:00Lirikku.ID - Lirik Lagu Bouwer Bosch – Vir Iemand: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Lirik Lagu Bouwer Bosch – Vir Iemand" yang dinyanyikan oleh Toton B bouwer bosch. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Lirik Lagu Bouwer Bosch – Vir Iemand Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.
alleen sit ek en wag vir jou
al leen ek my hart uit vir jou
weet ek jy gaan ‘n mooier een kry
weet ek jy gaan ‘n beter een kry
alleen sit jy en wag vir my
al leen jy jou hart uit vir my
sal ek hom dra en hom verstaan
sal ek hom dra tot ons doodgaan
ek los nou my seer by jou
dit herinner my dat ons twee gaan trou
stukkend staan ek hier en wag vir jou
ek los nou my seer by jou
ek wens ons kan mekaar hier kry
ek is moeg om vir ons te baklei
ons sê altyd dieselfde goed
ons sê altyd die verkeerde goed
ek los nou my seer by jou
dit herinner my dat ons twee gaan trou
stukkend staan ek hier en wag vir jou
ek los nou my seer by jou
ek los nou my seer by jou
dit herinner my dat ons twee gaan trou
stukkend staan ek hier en wag vir jou
ek los nou my seer by jou
jou oë sê hallo en jou mond se totsiens
ons soen soms te vinnig en versoen te stadig
jou oë sê hallo en jou mond se totsiens
ons soen soms te vinnig en versoen te stadig
jou oë sê hallo en jou mond se totsiens
ons soen soms te vinnig en versoen te stadig
jou oë sê hallo en jou mond se totsiens
ons soen soms te vinnig en versoen te stadig
Saksikan Video Lirik Lagu Bouwer Bosch – Vir Iemand Berikut ini..
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu wayv (威神v) – 理所当然 (regular)
- lirik lagu rosi golan – give up the ghost
- lirik lagu hoodrich pablo juan – bullitical
- lirik lagu hoodrich pablo juan – do this
- lirik lagu delima kdi – bintang
- lirik lagu bright campa – boss
- lirik lagu ski mask the slump god – ak
- lirik lagu the twilight sad – the arbor
- lirik lagu julie byrne – melting grid
- lirik lagu huta (이민혁) – ya