Lirik Lagu Bok van Blerk - Die Kaplyn
By: Admin | Artist: B bok van blerk | Published: 2024-04-07T09:37:05:00+07:00Lirikku.ID - Lirik Lagu Bok van Blerk - Die Kaplyn: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Lirik Lagu Bok van Blerk - Die Kaplyn" yang dinyanyikan oleh Toton B bok van blerk. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Lirik Lagu Bok van Blerk - Die Kaplyn Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.
[afrikaans]
tussen bosse en bome
tussen grense waar ons almal op more
maar op agtien was ons almal verlore
hoe kan ons verstaan?
en vir wie weeg nou ons lewe
want net god alleen weet waaroor ons bewe
want op agtien wou ons almal net lewe
net een slag toe was jou lewe verby
roep jy na my?
roep jy my terug na die kaplyn my vriend?
deur die jare het die wereld gedraai
toe ons jonk was hoе sou ons dit kon raai
soek jy na my?
soek jy my nou in die stof еn jou bloed?
jy’s gese jy hoor hoe god na jou roep
toe’s dit alles verby
na al hierdie jare
ver verlore durf ons rond in ons dade
met soldate leef met grense soos skare
hoe kan ons verstaan?
want daai bos vreet ons spore
in die donker bos as broeders gebore
in die donker saam gebid vir e more
met een slag toe was jou lewe verby
roep jy na my?
roep jy my terug na die kaplyn my vriend?
deur die jare het die wereld gedraai
toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai
waar is jy nou?
is jou naam daarop ons mure behou?
jy was nooit vereer en niemand gaan nou
oor jou lewe skryf en wat jy nog wou
en by daai mure
staan ek vir ure
maar waar’s jou naam nou my vriend?
kan hul nie verstaan
jou soldate vergaan
sonder rede dra hulle die blaam
roep jy na my?
roep jy my terug na die kaplyn my vriend?
deur die jare het die wereld gedraai
toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai
waar is jy nou?
is jou naam daarop ons mure behou?
jy was nooit vereer en niemand gaan nou
oor jou lewe skryf en wat jy nog wou
en by daai mure
staan ek vir ure
en by daai mure
staan ek vir ure
Saksikan Video Lirik Lagu Bok van Blerk - Die Kaplyn Berikut ini..
Lirik lagu lainnya:
- lirik lagu nine seven pta - heaven hill
- lirik lagu bastard son - drown the kitten
- lirik lagu mino (fra) - un jour comme les autres
- lirik lagu haz the kid - habits
- lirik lagu ysos - red bull studio challenge
- lirik lagu daniel young aka muph - pour more
- lirik lagu xpainwarriorx - two-faced, pt. 2
- lirik lagu ghetts - hop out
- lirik lagu seanii - warning signs
- lirik lagu malvina reynolds - the pied piper