lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Die Berge Brand - Bittereinder Lyrics


By: Admin | Artist: B bittereinder | Published: 2024-21-09T10:12:12:00+07:00
Die Berge Brand - Bittereinder LyricsLirikku.ID - Die Berge Brand - Bittereinder Lyrics: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Die Berge Brand - Bittereinder Lyrics" yang dinyanyikan oleh Toton B bittereinder. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Die Berge Brand - Bittereinder Lyrics Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

[afrikaans]

[chorus]
die berge brand, smeulende groet…
ek is die land , vaarwel my bloed…
rookwolk en sand sweef bittersoet…
ek is die land, en die wolk, en die bloed

die berge brand, smeulende groet…
ek is die land , vaarwel my bloed…
rookwolk en sand sweef bittersoet…
ek is die land, en die wolk, en die bloed

[verse 1/ vers 1]
vaar op ‘n seilskip, waar is die spreilig?
bewaar ons tog veilig, daar is nog heilige
dinge in die oop see, kranse wat hoop gee
binne in die hartseer, kanse vir oor probeer
kalm in die volmaan, ballings op die oseaan
talm in die wentelbaan, darem het ons roeispane
vir die windstilte, maar die moeilikste
rigting om te vind is nou weg van die
kuslig, moeg en versigtig mik ons vir
mistige wolke wat hopelik ons vlug kan bedek
maar dis gek hoe die land ons heeltyd terug trek
golwe wat uitrek, branders wat wyd strek
hande wat magneetvelde skep
blok nou ons stroom soos ‘n slagaarklep
brandende gesigseinder stem:
“hoe sal jy jou sonder my herken?”

[chorus]
die berge brand, smeulende groet…
ek is die land , vaarwel my bloed…
rookwolk en sand sweef bittersoet…
ek is die land, en die wolk, en die bloed

[verse 2/ vers 2]
afskeid word fisies onmoontlik
ankers wat heeltyd die boot ruk
agter die skip skroei die aarde
voor ons lê wroegende waters
hoor jy die sirenelied
stilletjies vanuit die vlamme?
sien jy die sterre wat skiet
oor woude, riviere en damme?
steek maar die skip aan die brand
hy- hygend lê ons op die strand
my- my vingers delf in die sand
wy- wyd is die mond van die land
sluk ons maar lewendig in in in in in in
hoe sou ons weer kon begin in in in in in?
ons slaap vanaand in die oop hand
van hierdie land, die dood-land

[chorus]
die berge brand, smeulende groet…
ek is die land , vaarwel my bloed…
rookwolk en sand sweef bittersoet…
ek is die land, en die wolk, en die bloed

rookwolk en sand sweef bittersoet…
ek is die land, en die wolk, en die bloed


Saksikan Video Die Berge Brand - Bittereinder Lyrics Berikut ini..


Random Song Lyrics :

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...

LIRIK YANG LAGI HITS BULAN INI

Loading...