lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Lirik Lagu Andriëtte - Water Onder Die Brug


By: Admin | Artist: A andriette | Published: 2024-13-07T10:51:45:00+07:00
Lirik Lagu Andriëtte - Water Onder Die BrugLirikku.ID - Lirik Lagu Andriëtte - Water Onder Die Brug: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Lirik Lagu Andriëtte - Water Onder Die Brug" yang dinyanyikan oleh Toton A andriette. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Lirik Lagu Andriëtte - Water Onder Die Brug Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

[vers 1]
waar aan hou jy wat jy vas hou los jy
sal jy kan vertrou, daars meer vir jou
voel jy weet jy glo jy blink ‘n toekoms
of bring troebel water, twyfel nader
maak los en laat gaan dan sal jy verstaan

[koor]
water onder die brug rol van die eend se rug
af en af verby dis die mooi wat bly
stille water om ons
voete op die grond
water onder die brug rol van die eend se rug
af en af verby dis ‘n nuwe jy
môre wag vir jou, liefde sal jou vashou

[vers 2]
waarna soek jy wat jy optel hou jy
kyk hy in die son
verblind daarom
hoekom stop jy waar jy stroom kan af ry
trek jou drome nader
hier nie later
voel en vetrou, daars soveel meer vir jou

[koor]
water onder die brug rol van die eend se rug
af en af verby dis die mooi wat bly
stille water om ons
voete op die grond
water onder die brug rol van die eend se rug
af en af verby dis ‘n nuwe jy
môre wag vir jou liefde sal jou vashou

[vers 3]
[?] en kyk verby
jou hoop en drome
sien nog ‘n môre
op die deur waar voor jy staan
bly geluk en staan jou man
draai die sleutel sluit dit oop

[koor]
water onder die brug rol van die eend se rug
af en af verby dis die mooi wat bly
stille water om ons
voete op die grond
water onder die brug rol van die eend se rug
af en af verby dis ‘n nuwe jy
môre wag vir jou liefde sal jou vashou


Saksikan Video Lirik Lagu Andriëtte - Water Onder Die Brug Berikut ini..


Lirik lagu lainnya: