lirikku.id
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #
.

Smaak Jou Meer - Aidam-john & Lil' Willy Lyrics


By: Admin | Artist: A aidam john lil willy | Published: 2024-29-09T10:24:15:00+07:00
Smaak Jou Meer - Aidam-john & Lil' Willy LyricsLirikku.ID - Smaak Jou Meer - Aidam-john & Lil' Willy Lyrics: Halo Lirikku.ID, Dalam konten ini, kami menyediakan chord gitar untuk lagu "Smaak Jou Meer - Aidam-john & Lil' Willy Lyrics" yang dinyanyikan oleh Toton A aidam john lil willy. Dengan chord yang disajikan, pemula atau penggemar musik dapat dengan mudah memainkan lagu ini dengan gitar mereka sendiri. Kami menyajikan chord dengan akurasi tinggi sehingga pemain dapat mengikuti alunan musiknya dengan baik. Juga, kami akan memberikan informasi tambahan mengenai lirik lagu dan mungkin beberapa tips untuk menyempurnakan permainan gitar. Konten ini cocok untuk penggemar musik yang ingin belajar lagu baru atau bagi mereka yang ingin menikmati kesenangan bermain musik dengan gitar. Silahkan disimak Smaak Jou Meer - Aidam-john & Lil' Willy Lyrics Berikut Dibawah ini untuk Selanjutnya.

jy raak jaloers as ander meisies
vir my soek
maar jy sê ons is vriende
en jou storie maak nie sin nie

hoekom as ek jou uitvra
is jou antwoord altyd nee?
ek probeer dit verder vat
as tydelike soentjies deel
hoekom so maklike saak so verder kompliseer ?
met klompie seer wat jou verlede gee
my nie ‘n kans wil gee
meisie jy stel teleur
al die drama maak dat ek smaak jou meer

nou kom ek vertel jou van hierdie meisiekind
nikita
nikita is hongеr sy bel w*lly vir ‘n pizza
w*lly kan nou slim is
maar hy maak die domste kеuses (awe)
van die man is verlief
hy droom elke aand van haar lieste
sy het die nodig (yeah)
hy koop vir haar die en dat
pik soentjies op die lip (mwah)
sê my waarvoor is jy bang ?
sy sê sy bang vir niks
sy is rooi in haar gesig
ek d*nk sy smaak w*lly trug
ek verstaan dit nie nou…
hoekom as ek jou uitvra (uitvra)
is jou antwoord altyd nee
ek probeer dit verder vat
as tydelike soentjies deel
hoekom so maklike saak so verder kompliseer ?
met klompie seer wat jou verlede gee
my nie ‘n kans wil gee
meisie jy stel teleur
al die drama maak dat ek smaak jou meer

as daar een die meisie is waaroor ek spuit is mybroe (yeah)
dan’s dit zoë, zoë, zoë, zoë, zoë
ek het nie eers vir haar boul nie (boul nie)
ons band was sterk soos stoney (stoney)
en as ons saam tyd spandeer
nodig ons nie ‘n phone nie
ek en sy heeldag saam
kyk ‘n movie, voer haar popcorn
ons twee bok nie, maar ons gaan
ek wil alles amptelik maak, maar sy’s bang
sy sê sy bang vir niks
sy is rooi in haar gesig
ek d*nk sy smaak w*lly trug
ek verstaan dit nie nou…

hoekom as ek jou uitvra (uitvra)
is jou antwoord altyd nee
ek probeer dit verder vat (vat dit, vat dit)
as tydelike soentjies deel (stay viral baby)
hoekom so maklike saak so verder kompliseer ?
met klompie seer wat jou verlede gee
my nie ‘n kans wil gee
meisie jy stel teleur
al die drama maak dat ek smaak jou meer
nou sy wil nog saam my vibe
ek wil met haar uitgaan
los die ander ouens , los die ander ouens


Saksikan Video Smaak Jou Meer - Aidam-john & Lil' Willy Lyrics Berikut ini..


Random Song Lyrics :

LIRIK YANG LAGI HITS MINGGU INI

Loading...

LIRIK YANG LAGI HITS BULAN INI

Loading...